• Home
  • Search for a Team
  • Search
  • Get the App
  • About
    • Help & FAQs
    • Team App Videos
    • How Team App Works
    • Features for Club Admins
    • Features for Youth Clubs
    • Features for Associations
    • Commercialization Tips
    • Advertise on Team App
    • Our Story
    • App Examples
    • Testimonials
    • Fair Processing Notice (GDPR)
    • Jobs
    • Contact Team App
  • Sign Up
  • Sign up
    • Sign up to use Team App
    • Create a Team App
  • Log In
  • Log In

Dragons Rugby Klub

  • News
  • Events
  • Documents
  • Gallery
  • Live Scores
  • Social Media
  • Dragons Rugby Club Official Webpage
  • Player Profiles
  • Chat
  • Schedule
  • Teams
  • More
    1. Home
    ✕

    Welkom by Dragons Rugby Klub!

    Die Dragons Rugby Klub wil ‘n liefde vir rugby by jong spelers kweek en in die proses die sport bevorder en die klub vestig as ‘n instelling wat uitstekende prestasies lewer in die sport wat spelers van gehalte oplewer deur elke speler se potensiaal ten volle te ontgin deur konstruktiewe deelname aan rugby.

    Visie
    Die Dragons Rugby Klub wil ‘n liefde vir rugby by jong spelers kweek en in die proses die sport bevorder en die klub vestig as ‘n instelling wat uitstekende prestasies lewer in die sport wat spelers van gehalte oplewer deur elke speler se potensiaal ten volle te ontgin deur konstruktiewe deelname aan rugby.

    Die webblad is ook in die Team App wat u kan aflaai op u "smartphone" by "App Store" of "Google Play". "Download Team App" en "Search Dragons Rugby Club". Registreer eers op TeamApp en dan soek vir Dragons Rugby Club. Registreer by "Player Registration". Alle nodige inligting sal dan deur die Team App versprei word.

    Jeug Klub Registrasies is oop vir die 2019 seisoen!

    2019 Jeug Klub Fooie
    TAG Rugby (0/6 en 0/7) Fooie per seisoen: R300
    Laêrskool Fooie per seisoen: R 450
    Hoërskool Fooie per seisoen: R 500 plus R 100 vir kouse

    Vir meer inligting oor die klub, prosedure en voorwaardes vir afrigters en spanbestuurders en hoe om te registreer vir 2019 seisoen kan na die dokumente opsie toe gaan.

    Kontak besonderhede:

    Jeug Klub Voorsitter : Johan Reyneke : 082 460 4788
    E-mail: info@dragonsrugby.co.za 

    Jeug Klub Onder Voorsitters  
    E-mail: info@dragonsrugby.co.za

    Finansies/Funskies : Anita Snyders : 083 633 5798
    Afrigters/Velde : Cornelius Kruger : 082 332 8104
    Noord : Shauna-Lee Heath : 079 793 2833

    To access all the features of this site you need to Log In or Sign Up.

    Johan Reyneke
    Johan Reyneke
    Jeug Voorsitter

    ✕
    • Powered by Team App
    • Terms of Service
    • Privacy Policy
    © 2025 Team Mates Pty. Ltd.