Join Team App. Jou Kind speel vir Dragons

14 Aug 2018 by Shauna - Lee Heath

Welkom ouers.
Gaan en skep n Team App rekening vir jou self en word deel van die Dragons Jeug Rugby klub App en Webblad. Die voordele is:
1. Kry al jou kommunikasie op die App/Webblad
1.1 Chat soos WhatsApp
1.2 Epos
1.3 Nuus van wat gebeur in die klub.
1.4 Wees op hoogte van al die spanne se
wedstryde vir die seisoen.
2. Bou n Speler profile vir jou kind.
3. Gaan laai fotos vir al ju ouers.
4. Gebruik die App om na die Facebook blab en Instagram blad toe te gaan.
5. Bestel Supporters Klere deur die App

Comments --

Loading...