Casper Steyn Kicking Academy

17 Jul 2018 by Shauna - Lee Heath

1
Sessies sal plaasvind 17:00 die dae wanneer Dragons oefen by Laerskool Stephanus Roos wees.

R500/maand. Dit sluit dan 4 tot 5 sessies in n maand.

As julle belangstel moet julle asb vir Casper Steyn per epos of sel kontak.

Comments 1

Loading...