As jy dalk ‘n probleem ervaar met die Dragons App op jou foon?

6 Jun 2018 by Shauna - Lee Heath

Môre.
As jy dalk ‘n probleem ervaar met die Dragons App op jou foon, maak eers seker van die volgende:

1. Julle moet seker maak hulle foon self is “Updated”, dat julle “System Software Updates” op datum is.

2. Julle moet genoeg spasie hê om die App af te laai. As dit nie werk nie, dan is julle Android/IOS nie verenigbaar nie. Dan kan julle deur julle Google of Chrome gaan. Hier is die link vir dit. Dan werk dit soos n Web Bladsy. https://dragonsrugbyclub.teamapp.com/

Comments 1

Loading...